25 kwela about poster 320 x 480

Oor die program

Die bekroonde joernaalprogram  Kwêla se eerste uitsending was op 17 November 1999, en die span het sedertdien elke Woensdagaand gesorg vir ’n uur vol wetenswaardighede, inspirasie en humor. Van Musina tot Kaap Agulhas, en van Alexanderbaai tot Port St John’s – Kwêla was al daar, en gaan weer soontoe om die merkwaardige mense van ons land se stories te vertel. Vir navrae, stuur gerus ’n e-pos na kwela@kyknet.co.za of bel 021 422 3452.

Volgende Episode

S18 | E872
31 Maart 10:00

'S18/E872'. Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op 'n positiewe wyse sal aanraak.

Gewild

Soortgelyke Programme

Die Groot Ontbyt

S2 | E144 @ 06:00

kykNET

Die Boodskap

S3 | E263 @ 08:00

kykNET

Reis Na Gister

S5 | E13 @ 11:00

kykNET

Woema

S7 | E13 @ 11:30

kykNET

kykNET Aktueel - Flits

S3 | E116 @ 14:30

kykNET

Skole Top 10

S8 | E329 @ 14:50

kykNET NOU!

chatNOU!

S2 | E13 @ 16:50

kykNET NOU!

Getroud Met Rugby: Die Sepie

S1 | E260 @ 18:30

kykNET

eNuus

S1 | E2449 @ 19:00

kykNET

Binnelanders

S6 | E210 @ 19:30

kykNET

Toks En Tjops

S5 | E8 @ 20:00

kykNET

Bravo!

S6 | E260 @ 22:00

kykNET