"Kô, Lat Ons Praat" wat bekend is as KLOP!, keer terug vir die sesde seisoen op kykNET&kie. Die TV-show gee vir kykers die geleentheid om suksesstories van hulle eie mense in hulle eie taal weekliks op Sondae om 18:00 te sien.
S6 | E39
28 April 18:00
'S6/E39 of 48'. Charles Beukes vertel ons van die Paasfees-basaar op Worcester. Ons leer ken die kardioloog Marshall Her...