Oor die program

Kô, Lat Ons Praat, oftewel KLOP!, gaan fokus op nuusmakers, helde, geskiedenis en ook ’n goeie skeut humor, terwyl dit nie sal skroom om ernstige kwessies te takel nie.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E4 28 April 15:00

'S1/E4'. KLOP! kuier met kleurvolle karakters in die bruin gemeenskap en vertel die stories van ons mense. #KLOP!

Nog vermaak