Oor die program

Fiësta is nou al vir meer as tien jaar sinoniem met feeste in ons land, asook in buurlande soos Namibië. Ons besoek weekliks ’n ander fees. Só word daar nie net regoor die land gekuier nie, maar ons bring interessante plekke na die sitkamers van ons kykers.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S18 | E7 24 Februarie 18:30

'S18/E7'. Die room van die teaterbedryf word jaarliks by die Fiëstas vereer vir hul prestasies in die produksies wat hulle op die planke tot lewe geroep het. Arno Greeff is ons aanbieder. #KykFiesta

Nog vermaak