Die Top 20-ranglys

Hier is die huidige top-20.

11 Mei 2018 20:00

Het jy al vir jou gunsteling-video gestem? Stem weekliks deur die kunstenaar se naam en liedjietitel na 40800 te SMS.

Hier is die huidige top-20:​​

1. Elandré – Die Lyn
2. Steve Hofmeyr – Redgebed
3. Appel – Boer loop deur my are
4. Jan Blohm –  Liefde Maak
5. Jay – Lê Bietjie Langer
6. Elizma Theron – Marilyn Monroe
7. Herman Kleinhans Vir Megan
8. Cordelia Wees Lief
9. Elvis Blue Die Lyn
10. ADAM Sê my (Bewe)
11. Robbie Wessels & Bok van Blerk Sluise van die Hemel
12. Joshua & Lizandra Winter – Ek wil vir jou
16. Bottomless Coffee Band –  Ek sal wag
14. Kurt Durren, Snotkop & Leah – Selfie Song
15. Kaleidoskoop Vlugvoetig
16. Brendan Peyper  Klim Jou Everst
17. EON –  Ligjare
18. Jo Black –  Die vrou wat ek liefhet
19. Jan Bloukaas – Desember
20. Caroline Grace - Eindelose Liefde 

Die Top 20 saai elke Vrydag om 20:00 uit op kykNET NOU!, DStv-kanaal 146. Gesels saam op FacebookInstagram en Twitter met die hutsmerk #kykNETTop20.