Logo
top 20 poster
web uni tv guide

Die Top 20

146MusiekprogramPG
top 20 poster

Oor die program

Ons begin die 20 beste en mees indrukwekkende musiekvideo’s in die Afrikaanse musiekbedryf aftel! Top 20 fokus egter nie net op musiekvideo’s nie, maar ons sal elke week ’n gas in die ateljee verwelkom. Stem weekliks vir jou gunsteling musiekvideo! SMS die kunstenaar se naam en die naam van die musiekvideo na 40800. Jy kan stem soveel keer as wat jy wil – elke SMS kos R1.50. Bepalings en voorwaardes geld.

S3 | E50
01 April 18:30
'S3/E50'. Hierdie week kom kuier die talentvolle groep, Musiek soos Grond, by Willem in die ateljee. Ons gaan kuier by E...

Video's

Nog vermaak