Die wenners van die kykNET Silwerskermfees 2018 is op 25 Augustus in Kampsbaai aangekondig.
Hier is die volledige lys:
KORTFILMS EN KORT-KORTFILMS
Beste Kortfilm: 11 Min
Die leeftyd van ’n Orgidee
Beste Kortfilm: 22 Min
Axis Mundi
Beste Regisseur: Kortfilm – 11 Min
Marí Borstlap – Die leeftyd van ’n Orgidee
Beste Regisseur: Kortfilm – 22 Min
Matthew Jankes & Sean Steinberg – Axis Mundi
Beste Akteur: Kortfilm
Brendon Daniels – Cowboy Dan
Beste Aktrise: Kortfilm
Cindy Swanepoel – Fluit Fluit
Beste Draaiboek: Kortfilm – 11 Min
Milan Murray – Kromkieriefontein
Beste Draaiboek: Kortfilm – 22 Min
Matthew Jankes & Sean Steinberg – Axis Mundi
Beste Redigering: Kortfilm
Alexander la Cock – Cowboy Dan
Beste Tegnies: Kortfilm
Johannes Pieter Nel: Kinematografie – Benjamin
Kry die volledige lys van benoemdes hier.
KYK OOK: Tequila vir ’n ‘teddiebeer’.
Blaai hier onder deur die foto’s. Fotograaf: Retha Ferguson
VOLLENGTE FILMS
Beste Kinematograaf
Michal Englert – Die Stropers
Beste Produksie-ontwerp
Rocco Pool – Kanarie
Beste Klankontwerp en Musiek
Evgueni & Sacha Galperine, Leandros Ntounis, Thomas Robert & Jean-Guy Veran – Die Stropers
Beste Redigering
Eva du Preez – Kanarie
Beste Draaiboek
Amy Jephta – Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies
Beste Vroulike Byspeler
Cintaine Schutte – Die Seemeeu
Beste Manlike Byspeler
Germandt Geldenhuys – Kanarie
Beste Aktrise
Jill Levenberg – Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies
Beste Akteur
Jarrid Geduld – Ellen, Die Storie van Ellen Pakkies
Beste Regisseur
Christiaan Olwagen – Kanarie
Beste Speelfilm
Kanarie
Kry die volledige lys van benoemdes hier.
Dan was daar tydens dié glansgeleentheid ook drie eretoekennings deur Jan du Plessis, direkteur van M-Net, en Karen Meiring, M-Net-direkteur van kykNET-kanale, oorhandig. Hierdie toekennings is as volg.
Die Silwerskermlegende-toekenning
Katinka Heyns
Silwerskermlens-toekenning (twee toekennings)
Nosipho Dumisa en Charl-Johan Lingenfelder
Onthou om die hutsmerk #Silwerskermfees op sosiale media te gebruik – gesels saam op Facebook, Twitter, en Instagram.