Die benoemings vir die Silwerskermfees 2018-kortfilms is pas bekend. Wenners word op 25 Augustus aangekondig in Kampsbaai.
Hier is die volledige lys:
Beste Kortfilm 11 Min
Die leeftyd van 'n Orgidee
Kromkieriefontein
Uitstappie
Beste Kortfilm 22 Min
Axis Mundi
Benjamin
Cowboy Dan
Beste Regisseur: Kortfilm 11 Min
Marí Borstlap: Die leeftyd van 'n Orgidee
Milan Murray: Kromkieriefontein
SW Strauss: Uitstappie
Beste Regisseur: Kortfilm 22 Min
Johannes Pieter Nel: Benjamin
Matthew Jankes & Sean Steinberg: Axis Mundi
Wynand Louw: Cowboy Dan
Beste Akteur: Kortfilm
Brendon Daniels: Cowboy Dan
Deon Lotz: Axis Mundi
Gershwin Mias: Die Invloed
Beste Aktrise: Kortfilm
Antoinette Louw: Axis Mundi
Cindy Swanepoel: Fluit Fluit
Crystal-Donna Roberts: Benjamin
Beste Draaiboek: Kortfilm 11 Min
Hendrik Nieuwoudt, Kritstin Pienaar, Reuben Murphy: Grys
Marcel Spaumer: Uitstappie
Milan Murray: Kromkieriefontein
Beste Draaiboek: Kortfilm 22 Min
Johannes Pieter Nel: Benjamin
Matthew Jankes & Sean Steinberg: Axis Mundi
Wynand Louw: Cowboy Dan
Beste Redigering: Kortfilm
Alastair Orr: Axis Mundi
Alexander la Cock: Cowboy Dan
Jacques le Roux: Benjamin
Beste Tegnies: Kortfilm
Charlotte Buys: klankontwerp: Cowboy Dan
Frances Kroon: kinematografie: Kloof
Johannes Pieter Nel: kinematografie: Benjamin
Onthou om die hutsmerk #Silwerskermfees op sosiale media te gebruik – gesels saam op Facebook, Twitter, en Instagram.