TV Gids

01:00

Oupa En Ouma

Herhaal
S1 | E12   PG13

'S1/E12 - 1/12'. Stanley en Debora hoor dat hulle kleinkind uiteindelik gebore is. En dit maak ewe skielik sin hoekom die nuwe baba nie na enige iemand in die gesin trek nie...

01:30

Glam Guru

Herhaal
S11 | E12   Family

'S11/E12'. Blanch vier vanjaar haar tiende huweliksherdenking saam met haar man en hulle kroos van vyf. Sy vang boonop graad. Natuurlik wil sy asems wegslaan by al die vieringe. Glam Guru tree in!

02:00

VeranderDinge

Herhaal
S3 | E12   PG13

'S3/E12'. Ons gesels met Margit Meyer-Rödenbeck van Dowwe Dolla-faam, en vind uit hoe aanneming in moderne families slaag. Dan besoek ons Pretville met Pieter Koen en sy oulike familie.

02:30

Kruispad

Herhaal
S1 | E11   13

'S1/E11 - 1/11'. 2004. Frik is oortuig dat hy en Mariana nooit bymekaar sal wees nie. Neokor staar insolvensie in die gesig. En Sophia kom agter dat Soois en Mart baie geld in hulle boedel het.

03:30

Die Silwerskermfees Kortflieks

Herhaal
S4 | E13   18

'S4/E13 - Van Agter Die Deur'. 'n Vrou lê vir weke lank vasgebind in 'n kamer. Die deur is gesluit, haar mond is toegeplak en sy het geen weg uit nie...

03:59

Oppiestoep

Herhaal
S1 | E11   PG

'S1/E11'. Arno van Zyl, Dirk Steenkamp en Koos Burger kuier saam met Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys. Ons geniet ook die musiek van Schalk Joubert en Ramon Alexander.

04:29

Musiekvideo's

Herhaal
PG13

Musiekvideo's vir elke smaak.

05:29

Grootplaas

S2 | E92   PG13

'S2/E92'. Maak jouself vroeg-vroeg voor die kassie tuis, vir die jongste landbounuus, landboumarkte asook interessante tegniese gesprekke.

05:50

Die Boodskap

S3 | E262   Family

'S3/E262'. Daaglikse inspirasie vir jou lewensreis.

06:00

Die Groot Ontbyt

S2 | E143   PG

'S2/E143'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek. Die span: Johrné van Huyssteen, Elsa Esterhuizen, Hendri Myburgh, Rouchelle Liedemann, Riaan Grobler en Su-an Marais.

08:00

Die Boodskap

S3 | E262   Family

'S3/E262'. Daaglikse inspirasie vir jou lewensreis.

08:15

Dee Dee & Spike

S1 | E130   Family

'S1/E130'. Dee Dee & Spike is 'n dansreeks vir die jongspan. In elke episode word jy na 'n pret plek weggevoer en speel-speel leer ons jou danspassies en help jou om jou woordeskat te bou.

08:30

Die Groot Ontbyt

S2 | E143   PG

'S2/E143'. Aktualiteit, nuus, verkeer, weer en natuurlik goeie Afrikaanse musiek. Die span: Johrné van Huyssteen, Elsa Esterhuizen, Hendri Myburgh, Rouchelle Liedemann, Riaan Grobler en Su-an Marais.

10:30

Glam Guru

S11 | E12   Family

'S11/E12'. Blanch vier vanjaar haar tiende huweliksherdenking saam met haar man en hulle kroos van vyf. Sy vang boonop graad. Natuurlik wil sy asems wegslaan by al die vieringe. Glam Guru tree in!

11:00

Inkopie-uur

PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

11:30

Oppiestoep

S1 | E12   PG

'S1/E12'. Bannie Koegilenberg, Pierre van Jaarsveld en Adriaan Nieuwoudt kuier saam met Andries Vermeulen en Pietman Geldenhuys. Ons geniet ook musiek van Schalk Joubert en Albert Frost.

12:00

Sakefokus/Ontbytsake

S3 | E785   PG

'S3/E785'. Ontbytsake se verkorte weergawe, fokus spesifiek op klein- en medium sakeondernemings wat 'n verskil maak in ons land se ekonomiese vooruitgang.

13:00

Villa Rosa

S11 | E2282   PG

'S11/E2282'. Dis die dag voor die troue en Fritz verras vir Lida met 'n present. Eben en Marcel maak vrede, terwyl Beulah vir Petrus boelie. Cardo is op pad Johannesburg toe en Celine twyfel of sy hom moet laat gaan.

13:30

Binnelanders

S5 | E1303   PG13

'S5/E1303'. Nog 'n bedanking stuur skokgolwe deur Binneland Kliniek en Steve is nie beïndruk met sy swaer nie. Pippa is gespanne oor wat sy alles op die spel plaas en Danny ontduik vrae oor sy toekomsplanne.

14:00

Suidooster

S2 | E254   13

'S2/E254'. Danielle nooi uiteindelik vir Justin oor na die du Plooy-huis en die speletjies begin in alle erns. Carmen sit vas met die Octobers oor Jerome...

14:30

SuperRugby

S4 | E5   PG

'S4/E5'. Kenners kyk na die jongste ontwikkelinge in die rugby-wêreld. Ateljeegaste neem ook deel aan besprekings en beantwoord kykers se inbelvrae.

15:30

BVP: Krieket

S4 | E44   PG

'S4/E44'. BVP saam met Vinnige Fanie is 'n krieket-kookpot van gesels, nuus en menings oor plaaslike en internasionale krieket. Saam met krieketkommentator Jeremy Fredericks vat hy die brandpunte in krieket aan.

16:00

Jan Braai Vir Erfenis

S6 | E12   Family

'S6/E12'. Ons skop af in die braaikombuis in Jan se huis. Hierna vat ons die pad vir al die aksie, avontuur en vuur van dag twee op die Nasionale Braaitoer.

16:30

EGOLI - Plek Van Goud

S8 | E1950   PG13

'S8/E1950'. Lojale EGOLI-aanhangers wat vir jare die lief en leed van Johannesburg se sepie-families gevolg het, en 'n hele geslag nuwe kykers wat smag na vroegdag vermaak, kan daagliks hierdie treffer-sepie geniet.

17:00

Villa Rosa

S11 | E2283   PG13

'S11/E2283'. Villa Rosa, wat elf jaar gelede KykNET se heel eerste sepie was, se slot-episode is hier. Die Retiefs en die Villa se mense het aartsskurke soos Shane en Astrid oorleef, maar gaan Liam die Villa van sy ware skat beroof?

18:00

Vlug Na Egipte Verkort

S1 | E11   13

'S1/E11 - Episode 11 Deel 2'. Tony vang Sanna heeltemal onkant. Rooikappie en Lena begrawe hul onderskeie strydbyle.

18:30

Jou Show

S7 | E119   13

'S7/E119'. Lianie May vertel 'n paar snaakse staaltjies uit haar sangloopbaan. Jay deel ook sy stories. 'n Lyfvlegter van Afrodizzyacts doen die onmoontlike met sy koeksister-lyf.

19:00

eNuus

S1 | E2448   PG13

'S1/E2448'. Daaglikse nuushooftrekke, sporthoogtepunte en weervooruitskouing in Afrikaans.

19:30

Binnelanders

S5 | E1304   PG13

'S5/E1304'. At is reg om terug te baklei na die dreigemente. Naomi probeer vir Tertius oortuig om terug te trek na sy woonstel toe. Rian konfronteer vir Pippa, en Tertius moet om verskoning vra. Frank het slegte nuus vir At.

20:00

Suidooster

S2 | E255   13

'S2/E255'. Die Samsodiens wag gespanne vir nuus na Mymoena se operasie. Bridgette en Ian sukkel om die skokkende nuus te verwerk, terwyl Mrs J dit moeilik vind om aan te beweeg.

20:30

Die Silwerskermfees Kortflieks

S4 | E14   PG

'S4/E14 - Van Lyn Af'. Sosiale media infiltreer op een of ander wyse drie mense se lewens, of hul daarvoor gevra het of nie, en hoe harder hulle soek, hoe minder vind hulle.

21:00

Kruispad

S1 | E12   13

'S1/E12 - 1/12'. 2005. Henk en F.G. se geheim dreig om op die lappe te kom. Sophia slaag om Frik al hoe stywer in haar web vas te trek. Mariana moet aanvaar dat sy Frik verloor het.

22:00

Inkopie-uur

PG

'n Joernaalprogram waarin ondernemings hul besigheid of produk bemark.

23:00

Villa Rosa

S11 | E2283   PG13

'S11/E2283'. Villa Rosa, wat elf jaar gelede KykNET se heel eerste sepie was, se slot-episode is hier. Die Retiefs en die Villa se mense het aartsskurke soos Shane en Astrid oorleef, maar gaan Liam die Villa van sy ware skat beroof?

23:50

Binnelanders

S5 | E1304   PG13

'S5/E1304'. At is reg om terug te baklei na die dreigemente. Naomi probeer vir Tertius oortuig om terug te trek na sy woonstel toe. Rian konfronteer vir Pippa, en Tertius moet om verskoning vra. Frank het slegte nuus vir At.

00:15

Amalia

S2 | E16   13

'S2/E16'. Alwyn Brink het uit die tronk ontsnap, Wollie de Wet word afgepers, en die raaisel om Eleanor Joubert se identiteit verdiep...

Sien 14-dag gids

Hoogtepunte