Boer Soek ’n Vrou se geliefde Hennie en Jacobu beplan die troue van die jaar! Kyk hier na hul pragtige verlowingsfoto’s, geneem deur Lynelle Pienaar. Volg Lynelle op Facebook en Instagram.
Boer Soek ’n Vrou: Hennie en Jacobu se verlowingsfoto’s...