Oor die program

Boer Soek ’n Vrou, ’n werklikheidsreeks wat ook internasionale sukses geniet, volg hubare boere in hul soektog na liefde.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S11 | E1 30 April 11:25

'S11/E1'. Aangename Kennis: Die tien boere word deur Leah aan die kykers bekend gestel. Die hele proses van die reeks word verduidelik en kykers word uitgenooi om te skryf vir die boere.

Nog vermaak