
Woef & Kie: 18 Mei 2012
Ons leer meer oor die Boston Terriër, Sphynx katte en Australiese herdershonde. Ons maak ook 'n draai by Paws Resort.

Boerekos: 20 Mei 2012
Dine help om 'n elandpot aanmekaar te slaan, vind uit hoekom boerbokvleis so gesond is en maak tamatieskos.

Ons soek jou voorstel vir ‘n rolprent of kortfilm!
Stel jou rolprent of kortprent bekend met die Silwerskerm Fees!



Vanaand op Kyknet
- Hoogtepunte
18:00
Extreme Avonture
18:30
Binneland
19:00
eNuus
19:30
Bring & Braai
20:00
Die Dood Van Elmien Adler
Nuutste Videos
Nuutste Fotos
Nuus

Oupa en Ouma gaan op toer!
Na die sukses van Johan en Lida Botha se eerste twee verhoog shows, Oupa en Ouma sit op die stoep en Oupa en Ouma raak romanties, is hulle reg om ‘n derde aan te pak. Indien jy wil hê ‘Oupa en Ouma Toer’ moet in jou dorp ‘n draai kom maak, stuur ‘n epos...
Lees Meer
Gerrie bewys hy's 'n goeie kok en geselskap
Sannika het die kos wat Gerrie op hul afspraak in 17 Mei se episode van Kêrels wat Kook terdeë geniet! Jy kan ook iemand met die geregte bederf - hier's die resepte daarvoor...
Lees Meer
'n Blyplekkie vir jou dierekinders
In Vrydag (18 Mei) se episode van Woef & Kie, verskaf ons die oplossing van waarheen jy jou honde of katte kan neem as jy weer op vakansie gaan. Vervaardiger Anita Erasmus vertel ook watter honde en katte is te sien in die episode...
Lees Meer
Jukebox Speellys: 20 Mei 2012
Jay en Lianie May, asook Adam Tas, Flip a Coin, Kobus Muller en David Fourie is 'n paar van die kunstenaars wat liedjies het op Sondag se lys. Versoek dit en dalk speel Pieter en sy gaste dit spesiaal vir jou!
Lees Meer
Daar's min kos soos ware boerekos...
Maak die geregte wat Dine en haar gaste voorberei het in Sondag (13 Mei) se episode van Boerekos en kyk hoe lê jou gesin weg daaraan...
Lees Meer
Kwêla se gewilde videokompetisie is terug!
Dis weer tyd vir Kwêla se jaarlikse Amateur Video-kompetisie! Kry solank al jul video’s bymekaar en skryf in voor 23 Julie.
Lees Meer
Weg met rekmerke met Maatband!
In Donderdag (17 Mei) se episode van Maatband kry Moria raad oor rekmerke en sy stel elektromagneet terapie op die proef om te sien of dit wel skete of pyn kan behandel.
Lees Meer
Ons soek jou voorstel vir ‘n rolprent of kortfilm!
Stel jou rolprent of kortprent bekend met die Silwerskerm Fees!
Lees MeerMeer Nuus





















