In dié nuwe leefstylprogram ondergaan 12 deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word en selfs hul voorkoms radikaal te verander.
S1 | E6
06 Mei 21:30
'S1/E6'. As iemand wat trauma as kind moes verwerk, moet Alicia Strydom nou haarself aanvaar, weer liefhê, en besef dat ...