nuus
8 Des 2016

Boer Soek ’n Vrou: Vyf minute met die top-vyf

Dinge begin nou warm raak! Ons vra ’n paar vrae aan elk van die Boer Soek ’n Vrou-kêrels. Is enigiemand spyt?

nuus
8 Des 2016

Boer Soek ’n Vrou: Vriende, familie, ontmoet vir . . .

Boer Soek ’n Vrou-kykers is hierdie week weggevoer na ’n prettige aand om die braaivleisvuur, toe ons boere hul dames aan vriende en familie voorgestel het.

video
8 Des 2016

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Dís hoe ons régtig voel

Hoe voel dit om kompetisie onder die vroue te hê, en hoe voel die boere oor hul keuses? Ons toets hul reaksies met emoticons!

video
8 Des 2016

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Gemaklike mense

Kalm en rustig of ’n bok vir sports? Die top-vyf boere vertel ons meer van hul ouers.

video
8 Des 2016

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Ontmoet sy ouers

Die dames gesels oor hoe ’n mens moet optree wanneer jy sy ouers vir die eerste keer ontmoet.

video
8 Des 2016

Boer Soek ’n Vrou Eksklusief: Só het ons gekliek

Minki kyk terug na die eerste keer wat sy haar man, Ernst Joubert, se ouers ontmoet het, en wat háár ouers van hom gedink het.

nuus
8 Des 2016

Eksklusiewe voorskou: Tot Tyd en Wyl

kykNET bederf kykers vanaf 9 Januarie met ’n splinternuwe sepie! Lees meer hier.

nuus
8 Des 2016

Digityd: Net betyds vir die feesseisoen!

Die vierde uitgawe van Digityd vir 2016 is nóú op die digitale rak beskikbaar en gratis aflaaibaar op jou rekenaar of tablet.

video
8 Des 2016

Tot Tyd en Wyl: Verlore onskuld

Tot Tyd en Wyl is ’n splinternuwe sepie wat eksklusief op kykNET begin in Januarie 2017.

video
7 Des 2016

Woordfees 2017: Programbekendstelling

Die US Woordfees spog volgende jaar met ’n fantastiese program. Ons was by die bekendstellingsgeleentheid.

nuus
7 Des 2016

Terug met nuwe woema

Woema is vanaf 5 Januarie 2017 terug – vir ’n sewende seisoen – en het boonop twee nuwe aanbieders!

nuus
7 Des 2016

VeranderDinge: Nuwe seisoen en aanbieder!

VeranderDinge keer binnekort terug na die kassie vir ’n derde seisoen, met Eloise Cupido as een van die aanbieders.

nuus
7 Des 2016

Op die Spel: Terug vir nommer twee!

kykNET se speletjiesprogram Op die Spel is vanaf 9 Januarie 2017 terug op die kassie.

nuus
7 Des 2016

Jak reis na gister – vir ’n vyfde keer!

Reis na Gister-aanbieder Jak de Priester neem van ons land se bekendes op ’n nostalgiese reis na hul plek van oorsprong. Lees meer oor die vyfde seisoen hier.

video
6 Des 2016

Republiek van Zoid Afrika: Teardrop

Jy wíl dié weergawe van “Teardrop”, deur Nicholis Louw en Karen Zoid, hoor! Kry dit sommer ook op iTunes.

 
6 Des 2016

Beskuitjies met crème pâtissière

Dié beskuitjies, met crème pâtissière, is tydens ’n episode van Edik van Nantes 2 voorberei.

nuus
6 Des 2016

Rolanda en Jozua verwelkom eersteling

Die aktrise Rolanda Marais en die regisseur Jozua Malherbe se eersteling, ’n babadogter, is vroeër vandag gebore.

nuus
5 Des 2016

Kry dié Silwerskermfees-kortfilms eerste op ShowMax

Veertien Silwerskermfees-kortfilms is binnekort eksklusief op ShowMax beskikbaar – lees meer hier.

ID:124754