Wen met Nasie in Gesprek en Senwes Equipment!

Skryf in vir dié lekker weeklikse kompetisie!

Antwoord weekliks ’n vraag op kykNET se webwerf en staan ’n kans om ’n Senwes Equipment-geskenkpak van R2 500 te wen!

Wat is op die spel:

’n Senwes Equipment-geskenkpak ter waarde van R2 500.

Inskrywingsmetode:

Kyk Nasie in Gesprek elke Woensdag om 17:30 en antwoord ’n vraag weekliks op die webwerf.

Inskrywingstydperk:

Vanaf Woensdag 25 April 2018 tot 27 Junie 2018.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

·       Die wenner word deur ’n onafhanklike maatskappy aangewys.

·       Die wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.

·       Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Wenners:

Baie geluk aan ons weeklikse wenners!

  • Episode 4: Tersia Marais
  • Episode 5: Olivier Henning 
  • Episode 6: Elisna Badenhorst
  • Episode 7: Alta Burke
  • Episode 8: Frikkie Veldsman
  • Episode 9: Ilze Botha
  • Episode 10: Moira van Straaten
  • Episode 11: Veronica Roux
  • Episode 12: Francois Meyer
  • Episode 13: Attie Nel