Wen met kykNET&kie en DStv Family.

Skryf nou in vir ons kykNET&kie-kompetisie!

Hierdie is nou ’n kompetisie waarop jy nie wil uitmis nie.

Vyf gelukkige mense kan elk R1000 wen.

Inskrywingsmetode:

As jy een van die kykNET&kie/DStv Family-advertensieborde, -taxi’s, -busse of -advertensies sien, neem ’n selfie en heg dit saam met jou inskrywingsvorm hier onder aan. Sê ook vir ons waar jy dit gesien het. 

Inskrywingstydperk:

Woensdag, 18 Julie om 08:00 tot Vrydag, 30 Augustus om 12:00. Die gelukkige wenners sal daarna aangekondig word. 

Prys:

R1000

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.