Wen groot pryse met Kunsvlyt!

Voed jou kreatiewe siel met dié lekker pryse!

kykNET en Kunsvlyt gee drie pryse van PNA ter waarde van R14 600 weg!

Baie geluk aan die wenners: 
Corné Diederiks
Marinda Burger
Belinda Boxell

Inskrywingsmetode:

Kyk Kunsvlyt op Vrydae om 18:00 op kykNET (DStv-kanaal 144) en voorspel wie die finale wenner van die tweede seisoen van Kunsvlyt gaan wees.

Wie dink jy gaan die finale wenner van die tweede seisoen van Kunsvlyt wees?

  • Adri Goosen
  • Ezmé Hartman
  • Hester Claassen
  • Jarius Senekal
  • Letitia Pelzer
  • Marlene Kruger
  • Melissa Vorster
  • Melize van der Walt
  • Thynette Dannhauser
  • Veronika Olivier

Inskrywingstydperk:

Die kompetisie open op Vrydag 13 April om 18:00 en sluit op 29 Junie om 12:00. 

Prys:

Drie pryse van PNA ter waarde van R14 600:

Prys 1:

  • PNA-geskenkbewyse ter waarde van R3 000
  • Volledige stel Creative Hobbies-tydskrifte ter waarde van R1 200
  • Limited Edition Sharpie-geskenkpak

Prys 2:

  • PNA-geskenkbewyse ter waarde van R3 000
  • Volledige stel Creative Hobbies tydskrifte ter waarde van R1 200
  • Dala-geskenkpak ter waarde van R1 000

Prys 3:

  • PNA-geskenkbewyse ter waarde van R3 000
  • Volledige stel Creative Hobbies tydskrifte ter waarde van R1 200
  • Creative Hobbies Kunsvlyt-geskenkpak ter waarde van R 1000

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

– Die wenner sal op kykNET se webblad aangekondig word.

– Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.