Wen dié winter saam met kykNET en Maroela Media!

Skryf in vir dié opwindende kompetisie.

Kyk kykNET hierdie winter en staan die kans om R10 000 los te slaan.

Al wat jy moet doen, is om elke Maandag tot Donderdag op Maroela Media se webwerf te gaan loer vir die daaglikse vraag. Kyk dan tussen 20:00 en 21:00 kykNET DStv-kanaal 144, gaan na kykNET.tv en vul die inskrywingsvorm in. Hoe meer dae jy inskryf, hoe groter is jou kans om die R10 000 wat op die spel is, te wen.

Kliek hier vir die daaglikse vraag op Maroela Media se webwerf.

Wat is op die spel:

R10 000.

Inskrywingsmetode:

Gaan daagliks na die Maroela Media-webwerf vir die dag se vraag.

Kyk dan kykNET DStv-kanaal 144 Maandae tot Donderdag 20:00 – 21:00 vir die antwoord op die vraag.

Vul die inskrywingsvorm in op kykNET.tv.

Inskrywingstydperk:

Maandag tot Donderdag, 9 Julie 2018 – 7 September 2018. Inskrywings sal daagliks van 20:00 tot die volgende oggend om 12:00 oop wees.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

  • Die wenner word deur ’n onafhanklike maatskappy aangewys.
  • Die wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.
  • Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
  • Die prys moet binne 12 maande van ontvangs gebruik word.
  • Daar is geen limiet op inskrywings nie.
  • Die kompetisie is net oop vir DStv-intekenaars.