Tyd met Aleit: The Wembley MediSpa-kykerskompetisie

Wen weekliks velbehandelings ter waarde van R5 000!

Wat kan jy wen?

Wonderlike velbehandelings ter waarde van R5 000 vir een wenner elke week. The Wembley MediSpa in Kaapstad is ’n professionele kosmetiese sentrum en luukse spa en is in 2016 met ’n World Luxury Spa-toekenning bekroon.

Inskrywingsmetode:

Kyk Tyd met Aleit elke Woensdag om 17h30 op kykNET en beantwoord die maklike vraag.  

Inskrywingstydperk:

Elke Woensdag van 18h00 tot Maandag om 12h00.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

  • Die wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.
  • Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.
  • Indien die wenner nie in Kaapstad woonagtig is nie, sal die wenner self verantwoordelik wees vir sy of haar reiskostes na en van The Wembley MediSpa.
  • Die prys moet binne 12 maande van ontvangs gebruik word.
  • Alle administratiewe reëlings rakende afsprake moet direk tussen die wenner en The Wembley MediSpa getref word.

Wenners:

Baie geluk aan ons weeklikse wenners!

  • Week 1: Mariska le Roux
  • Week 2: Magda Cloete
  • Week 3: Elna Knoetze
  • Week 4: Riekie van Staaden
  • Week 5: Louette Gouws
  • Week 6: Samuel J. Sauls
  • Week 7: Erika Harmse
  • Week 8: Estelle Becker
  • Week 9: Ilze Botha
  • Week 10: Jackolien Erasmus
  • Week 11: Elize de Jager
  • Week 12: Annie Kruger
  • Week 13: Hannelie Francoise