Logo

Vyf vroue, vyf opinies, een onderwerp – wees só deel van die aksie.

Tussen Ons Billboard

Tussen Ons: Wil jy deel wees van die gehoor?

Op soek na ’n geselsprogram met ’n verskil? Nou hoef jy nie meer voor die TV in te skuif nie. Nee, jy kan deel wees van die gehoor wanneer Zelda la Grange, Kay Karriem, Tracey Lange, Ingrid Jones en Success Lekabe weekliks saamkuier. 

Neem asseblief kennis dat verfilming by Montague Gardens in Kaapstad plaasvind. Alle gehoorlede ouer as 18 moet wees. Daar is slegs 100 sitplekke – beskikbaar op ’n first come, first served-basis. Indien daar nie meer plek beskikbaar is nie, sal ons jul kontak vir ’n alternatiewe datum. 

Baie dankie vir jou gereelde ondersteuning om in die ateljee te wees vir Tussen Ons. Sitplek in die gehoor is nou vol bespreek vir seisoen 2. Bly ingeskakel oor seisoen 3 se besprekings of stuur ’n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.