kykNET word 18: Wen R18 000

Skryf in vir ons 18de verjaarsdag-kompetisie!

Een gelukkige kyker kan R18 000 losslaan! 

Baie geluk aan die wenner, Michaela van Heerden!

Inskrywingsmetode:
Is jy in 1999 gebore en word saam met kykNET 18 hierdie jaar? Stuur vir ons ’n babafoto om ’n kans te staan om te wen.

Inskrywingstydperk:
1 November 2017 tot 1 Desember 2017.

Prys:
R18 000 kontant.

Wie kwalifiseer om deel te neem:
Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:
·  Die wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.
·  Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Gebruik die hutsmerk #kykNETIsMondig op sosiale media en gaan saam met ons terug in tyd.