Logo

Wees deel van kykNET se digitale kortfilm kompetisie

kykNET bied vir aspirante sowel as professionele filmmakers die geleentheid om R10 000 te wen in kykNET se digitale isolasie kortfilm kompetisie.

<p>kykNET Digitale Kortfilm Kompetisie</p>

kykNET Digitale Kortfilm Kompetisie

WENNERS:

1. R10 000: Laré Birk – Donker
[[youtube:juHJ5hC48ys]]

2. R5 000: Blyde Smit – Day 23 of Lockdown
[[youtube:cTzR4V8x5IY]]

3. R5 000: Wessel van Heerden – Verbeel'ding
[[youtube:RJZu04u4Zgc]]

4. R2 000: Jaco van Bosch – My skat
[[youtube:pvMKNpHQWNo]]

5. R2 000: Tanja Franzsen – dagdroom
[[youtube:XC79p23BQrQ]]

6. R2 000: Lazarus Thema – Lockdown went wrong
[[youtube:n4KbYHnde-k]]

7. R2 000: Shane Sylvester – #fightback
[[youtube:x131fpGsL8M]]

8. R2 000: Jaco Stols - Rykdom
[[youtube:sIkbFg2-8xs]]

Filmmakers het die geleentheid om 'n kortfilm van nie korter as 1 minuut en nie langer as 5 minute te skep. Die enigste vereiste is dat die huidige isolasie reëls, soos uiteengesit deur President Cyril Ramaphosa, streng gevolg moet word. Daar is geen voorskrifte met betrekking tot tema of genres nie en filmmakers kan hul eie inisiatief aan die dag lê.

Lees gerus ook die bepalings en voorwaardes om seker te maak dat jou kortfilm aanvaar sal word.

NB! Alle projekte moet op YouTube gelaai word as unlisted, en slegs die skakel word gedeel tydens die inskrywingsproses.