Koffieboon: Wen groot met Koffieboon en Coffee Excellence

Hierdie is nou ’n kompetisie waarop jy nie wil uitmis nie.

Skryf nou in vir ons Koffieboon-kompetisie!

Een gelukkige kyker kan ’n CESA Coffee Excellence koffiemasjien en ’n jaar se voorraad van Coffee Excellence se nommereen Houseblend bone (12kg) ter waarde van R15 300 losslaan.

Inskrywingsmetode:

Kyk Koffieboon Woensdae om 17:30 op kykNET en beantwoord die eenvoudige vraag. 

Inskrywingstydperk:

Woensdag 4 Julie om 17:30 tot Vrydag 7 September om 12:00. Die gelukkige wenner sal tydens die laaste episode (26 September) aangekondig word. 

Prys:

1 CESA Coffee Excellence se klasieke alles-in-een koffiemasjien met wêreldklas tegnologie en ’n jaar se voorraad van Coffee Excellence se nommereen Houseblend bone (12kg) ter waarde van R15 300.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

·       Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.