Glam Guru: Wen groot met Hannon

Skryf nou in vir ons weeklikse Glam Guru-kompetisie!

Tien gelukkige kykers kan HANNON-produkte ter waarde van R2 500 losslaan!

Inskrywingsmetode:

Kyk Glam Guru Sondae om 17:30 op kykNET en beantwoord die eenvoudige vraag. 

Inskrywingstydperk:

Elke Sondag om 17:30 tot Vrydag om 12:00. Tien gelukkige wenners sal na afloop van die seisoen aangekondig word. 

Prys:

HANNON-produkte ter waarde van R2 500.

Wie kwalifiseer om deel te neem:

Enige Suid-Afrikaanse burger kan deelneem, maar deelnemers jonger as 18 moet toestemming van hul ouers of voogde verkry.

Ander reëls:

  • Die weeklikse wenner sal via e-pos in kennis gestel word en daarna op kykNET se webblad aangekondig word.
  • Die kompetisie voldoen aan die vereistes van die Verbruikersbeskermingswet.

Wenners:

Baie geluk aan ons tien wenners!

  • Sophia Loots
  • Dalene Snyman
  • Marlené Veldman
  • Rosa Schoeman
  • Geranda Raath
  • Ruby Carol Souwitzky
  • Belinda Swart
  • Rina La cock
  • Marcelle Hayden
  • Cristelle