Fiëstas 2018: Kies jou gunsteling fees

Ons is op soek na die kykerskeuse vir gunsteling fees van 2017!

Vanjaar se vier gewildste feeste, soos aangedui deur ons kykers, is nou bekend! Is jy ’n kykNET-feeskat? Dan wil ons van jóú hoor! Watter fees het die feesgees gebring in 2017? Jy besluit.

Stemme open 8 Desember en sluit 8 Januarie! Opskud – laat jou stem tel.