Fiëstas 2018: Benoem jou gunsteling fees!

Ons is opsoek na die gewildste kunstefees van 2017! Maak seker dat jou gunsteling fees benoem word.

Benoemings is oop tot 30 November 2017 om middernag. Die Fiestas saai regstreeks uit op 8 Februarie 2018 vanaf die Teatro by Monte Casino. Kaartjies is vanaf 4 Desember 2017 beskikbaar by Computicket.