Wolf, wolf, waar is Wit Kasteel?

27 Januarie 17:54

kykNET NOU en Wit Kasteel het onlangs saam deur Suid-Afrika getoer as deel van die groep se Tokkeltoer. Hier vind hulle meer uit oor die wolwe-reservaat tussen Knysna en Plettenbergbaai, en sing “Nagwolf”.