Vuil Wasgoed: ‘Melk is melk’

15 November 17:54

Kevin se paadjie kruis met borsvoeding tydens ’n onderhoud en die nagevolge is skreeusnaaks! Vuil Wasgoed draai 8 Desember 2017 in fliekteaters landswyd.