Logo

Silwerskermfees: Regstreeks – Zev Foreman masterclass

Video
26 Augustus

Hy is bekend vir sy betrokkenheid by onder meer films soos The Hurt Locker en Dallas Buyers Club, en onlangs aangesluit by die Hollywood Reporter se “Next Gen 2014”-lys as een van die bedryf se top vermaaklikheidsbestuurders. Ons verwelkom Zev Foreman by die Silwerskermfees se meestersklas.