Silwerskermfees 2018: Inskrywings nóú oop

01 Maart 08:30

Het jy ’n idee vir ’n kortfilm of ’n kort-kortfilm? Inskrywings vir vanjaar se Silwerskermfees is nou oop. Gekose konsepte word deur kykNET befonds en vervaardig.