Liewe Kersfeesvader Musiekvideo

01 November 14:45

Laurika Rauch verleen haar sprankel aan die musiekvideo van die film Liewe Kersfeesvader wat 17 November 2017 in teaters begin draai.