eNuus: Bekende dokter geskiet

16 Mei 19:55

Pretoria, 16 Mei 2018 – Die personeel van Binneland-kliniek is in rep en roer nadat welbekende pionier en sakeman, dr. At Koster, in sy kantoor geskiet is.