Ontmoet Ashley Dokter – Kokkedoor Vuur & Vlam: KinkelbraaierAshley het in Murraysburg, ’n klein dorpie in die Karoo, grootgeword. Tien jaar nadat hy sy gasvryheidstudies voltooi het, het hy by ’n gesogte natuurplaas beland. Dit is die vyfde keer wat hy inskryf vir Kokkedoor.