Sosiaal

Story4 social messages 13137499563253191800000142 profile image

Jené Brits x🔥

jenebrits01_xx

Aand om te onthou ☝❤😱 #ghoemas #rolenestrauss #2017 #kyknet

Story4 social messages 13137499528145266900000141 profile image

Theatre Benevolent F

@TBFofSA

RT @WilnaIce: Jy het ons lekker laat lag op @Ghoema2017 @kykNETtv @BouwerBosch 😂😂😂😂😂 #GaanVirGoud https://t.co/FeWg1qEugs

Story4 social messages 13137499513098988100000140 profile image

elize

elizehugo

Baie baie geluk met jou Ghoema toekenning. Daai goue beeldjie is waar hy hoort, in die Vaal3hoek. #juanbouchersa #ghoema #gaanvirgoud

Story4 social messages 13137499503068145600000139 profile image

Jana de Beer

jaansil

Lekker Ghoemas. Dankie Hammie dat jy my date was. Dankie aan Mamilla Fashions wat my so mooi uitgehelp het. @elzaanvandermerwe jyt my lewe verander. #ghoemas #samusic #afrikaans #blackdress

Story4 social messages 13137499498052700800000138 profile image

Wynand Landman

wyniiee

En dan is daar my Liefs...jy is pragtig en dankie vir ñ ongelooflikke lekker aand saam met jou! Jy maak alles die moeite werd... #jysmooi #sysmyne #ghoemas #gaanvirgoud #chomps #hartsmens xx

Story4 social messages 13137499472975578600000137 profile image

kykNET TV

@kykNETtv

Die @ghoema vir beste kontemporêre album gaan aan @JoshuaNaDieReen! #GaanVirGoud #Ghoemas https://t.co/hnck5oR97k