25 tyd met aleit about poster 320 x 480

Oor die program

Die toonaangewende trou- en funksiebeplanner Aleit Swanepoel, stigter en voorsitter van The Aleit Group, loer elke week in by ’n Suid-Afrikaanse bekende om bietjie op te vang. Daar word natuurlik ’n mooi tafel gedek en lekkernye voorgelê vir ’n behoorlike kuier.

Volgende Episode

S1 | E1
07 April 15:00

Refentse Morake sit aan by ’n aardse tafel by Aleit se eie huis in Somerset-Wes. Sy goeie hart, uitsonderlike storie en diepstem-melodie betower, terwyl daar aan familiekos gesmul word.

Tyd met Aleit: Raak betower

Die splinternuwe leefstylprogram Tyd met Aleit is vanaf 5 April op die kassie. Skakel Woensdae om 17:30 in.

35 screen shot 2017 02 27 at 10.14.31 am

Nog vermaak

Die Boodskap

S3 | E261 @ 05:50

kykNET

Die Groot Ontbyt

S2 | E142 @ 06:00

kykNET

Uitblinkers

S2 | E10 @ 10:00

kykNET NOU!

Seepglad

S1 | E12 @ 10:30

kykNET

kykNET Aktueel - Winslyn

S3 | E117 @ 14:30

kykNET

Skole Top 10

S8 | E326 @ 16:00

kykNET

Suidooster

S2 | E254 @ 18:00

kykNET

Getroud Met Rugby: Die Sepie

S1 | E258 @ 18:30

kykNET

eNuus

S1 | E2447 @ 19:00

kykNET

Reis Na Gister

S5 | E13 @ 20:00

kykNET

Kwêla

S18 | E872 @ 20:30

kykNET

kykNET Verslag In Gesprek

S1 | E47 @ 21:30

kykNET