Oor die program

Tussen Ons is die splinternuwe, weeklikse geselsprogram op kykNET&kie DStv-kanaal 145. Dis ’n weeklikse saamkuier, saampraat, saamlag wegbreek-uur waar vyf formidabele vroue ’n bietjie gaan gesels oor die dinge in die wêreld wat vir jou belangrik is.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E12 22 September 01:00

'S1/E12'. Ons het 'n ryk kos-erfenis in Suid-Afrika! Bekende sjef, Herman Lensing en wegneemreus, Aneesa's, bespreek hoe kos mense bymekaarbring.