Oor die program

Koekedoortjie is die jongste weergawe van kykNET se gewilde koswerklikheidsreekse, waaronder Kokkedoor en Koekedoor ook tel, en hoewel dit dieselfde wenresep volg, is daar ’n unieke bestanddeel of twee in.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E9 30 Mei 20:00

'S1/E9'. In die Kardoes is 'n bokskoek-mengsel, geskoei op die soort waarby jy net eiers en olie gooi. Klink maklik, maar die kinkel is dat die jongspan die bokskoek 'n pronkkoek maak. #Koekedoortjie

Nog vermaak