Oor die program

Die gewilde reeks Getroud met rugby is nou as ’n sepie te sien. Nuwe episodes word weeksaande om 21:00 uitgesaai, met ’n herhaling om 09:00 soggens.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S3 | E61 26 Junie 09:00

'S3/E61'. Simon vra Yvonne uit oor sy pa. Julia probeer om Blitz terug te kry en Reitz kry 'n nuwe aanbod van die onderklere maatskappy.

Nog vermaak

Please share your feedback

We are conducting a quick survey to better understand our audience. Click here for the Privacy Policy