Oor die program

Fynskrif is kykNET se nuwe drama wat gesentreer is rondom die regsfirma, Van Wyk & Vennote. In elk van die 13 episodes het die prokureurs ’n saak wat hulle tussendeur persoonlike en familiedramas moet hanteer.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E11 23 September 13:00

'S1/E11'. Cornè moet 'n vriendin van Hans help. Jaco stel voor Lara gaan sien 'n sielkundige. Luke ontwikkel verhoogvrees en Bella probeer help.