Oor die program

Fiësta is nou al vir meer as tien jaar sinoniem met feeste in ons land, asook in buurlande soos Namibië. Ons besoek weekliks ’n ander fees. Só word daar nie net regoor die land gekuier nie, maar ons bring interessante plekke na die sitkamers van ons kykers.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S19 | E7 27 Mei 18:30

'S19/E7'. Die vyfde Oppiwater Kunstefees is vanjaar aangebied aan boord van die luukse MSC Sinfonia. Wonderlike toneel-, kabaret-, komedie en musiekvertonings was aan die orde van die dag.

Nog vermaak