Oor die program

Tydens elke Europese winter is Nataniël op sy gelukkigste in Nantes. Maar die afgelope paar jaar is Edik van Nantes nog net tydens die lente en somer verfilm. Vir die eerste keer bring ons die winter, sy geheime, sy kos, tradisies en rituele na die skerm.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S1 | E11 17 September 10:00

'S1/E11'. Elke streek in Frankryk het sy eie cuisine waarop die inwoners baie trots is. Deur die eeue is resepte wel aangepas en het bestanddele verander. Die broers bedien immergoen staatmakers.