Oor die program

Die Kasteel-kaskenades duur voort! Eckard het 6 maande gelede belê in ’n Ponzi- skema wat gevou het. Hy het alles verloor, behalwe die huis. Sedertdien het hulle dit in ’n boetiekhotel, Die Kasteel, omskep.

Lees meer
Volgende Episode

Kom binnekort

S2 | E11 22 September 03:00

'S2/E11'. Michellay stamp haar kop en verloor haar bewussyn, soos sy bykom blyk dit dat sy skielik die toekoms kan voorspel. Die De Wets, asook die planeet, se toekoms lyk effens bleek.