Logo

Weskus-kaasvis

22 November

Seekos

4

Probeer gerus dié Weskus-kaasvis-resep, soos voorberei in ’n uitsending van Edik van Nantes 3.

EdikvanNantes
Bestanddele

4 harders heel en skoongemaak

1 groen soetrissie grof gerasper 

1 groot ui gerasper

100 g broodkrummels

100 g Cheddar gerasper

100 g Feta gebreek

1 lang murgpampoen in 2,5 mm dun repe gesny

seesout 

swartpeper grofgemaal

Metode
  1. Meng die groenrissie, ui, broodkrummels en kaas deeglik. Voeg olyfolie by indien die mengsel te droog voorkom.
  2. Sout en peper na smaak.
  3. Stop elke vis met die mengsel.
  4. Bind twee repe murgpampoen vas om elke vis.
  5. Geur vis met sout en peper aan albei kante.
  6. Plaas op oondplaat en bak vir ongeveer 20 minute teen 180 ˚C.
EdikvanNantesResep
Edik van Nantes Kie About
2017-11-15

Matrooskoek

Gewildste Resepte