Logo

Slank: Salsa-burger

26 Desember

4 Porsies

Vir gewigsverlies

4

Kry die resep vir salsa-burger, wat in ’n episode van Slank voorberei is, hier.

Slank_Salsa-burger-1
Bestanddele

GM-alternatief:

15 g hawermout

1 huisie knoffel

3 ml geurmiddel

1 knypie rooipeper

sout

peper

GM:

40 g tamaties

150 g maalvleis

40 g uie

2 Crackerbread

MN-alternatief:

20 g hawermout

1.5 knoffel

5 ml geurmiddel

1 knypie rooipeper

sout

peper

MN:

50 g tamaties

200 g maalvleis

50 g uie

2.5 Crackerbread

SB-alternatief:

- g hawermout

1 huisie knoffel

2 ml geurmiddel

1 knypie rooipeper

sout

peper

SB:

30 g tamaties

100 g maalvleis

30 g uie

1 Crackerbread

ST-alternatief:

15 g hawermout

1 huisie knoffel

4 ml geurmiddel

1 knypie rooipeper

peper

sout

ST:

40 g tamaties

150 g maalvleis

40 g uie

2 Crackerbread

Metode

Indien jy die Slender Wonder-program volg moet jy die mates gebruik volgens jou fase. Indien jy nie op Slender Wonder is nie, gebruik die mates in die ST- of MN-kolom.

  1. Dreineer die gekapte tamaties en druk die oortollige vloeistof uit.
  2. Meng al die bestanddele deeglik saam en vorm ‘n “patty”. Bedek met kleefplastiek en laat rus vir 10 minute.
  3. Besproei 'n pan met kleefvrye-sproei (Spray & Cook original) en verhit na medium tot hoë hitte.
  4. Seël die patties vir ongeveer 3 minute aan elke kant of braai dit oor kole.
  5. Bedien met salsa en slaai.

Vir meer resepte kan jy die Slender Wonder-resepteboek (volume 1 of 2) by 'n Slender Wonder-dokter koop of direk by ons hoofkantoor ([email protected]).

EVN2-Ep11-SALM-MET-DILLE-1
Edik van Nantes Kie About
2016-12-21

Gesposjeerde salm met dille-pesto

Gewildste Resepte