Logo

Kanya se muffins

12 Muffins

Gebak

4

Koekedoor se Kanya het tydens 'n episode voorberei. Kry die resep hier.

Koekedoor_Kanya_muffins-1
Bestanddele

120 g meelblom

120 g volkoringmeel

125 g biltong

5 ml mosterdpoeier

20 ml bakpoeier

50 g Cheddarkaas

410 g mielies

200 ml melk

3 eiers

60 ml olie

60 g botter

Metode
  1. Maak seker jou muffinpannetjies is kleefvry. As jy moet, smeer met botter om dubbel seker te maak. Verhit die oond teen 200 ˚C.
  2. Sif meel, sout en bakpoeier saam. Roer kaas, uie en mosterdpoeier by.
  3. In aparte bak, klits melk en eiers saam, roer by die meelmengsel in tot net aangeklam.
  4. Skep in voorbereide muffinpan en bak sowat 15 minute tot gaar.

 


Hierdie resep is eksklusief tot kykNET en die bakboek Koekedoor 2. Dit mag slegs met die toestemming van kykNET en Human & Rousseau gepubliseer word, hetsy elektronies of in druk.

 

Gewildste Resepte