26 Mei
4 Porsies
Gebak
4
Soms is dit die eenvoudigste smake van outydse tuisgebak soos hierdie waarna ons die meeste verlang. Kry dié Koekedoor se resep hier.
165 g botter
190 ml strooisuiker
1 eier
500 ml bruismeel
knippie sout
190 ml klapper
(Hierdie resep is eksklusief tot kykNET en die bakboek Koekedoor 2. Dit mag slegs met die toestemming van kykNET en Human & Rousseau gepubliseer word, hetsy elektronies of in druk.)