Logo

Mosambiekse-hoender, garnale, kreef en vis - braai

20 Junie

Braai

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

Prawns
Bestanddele

Heel hoender

Garnale

Botter

Kreef

Snoek

Olyfolie

Vars Knoffel

Gemmer

Suurlemoensap

Suurlemoen

Vars Rooirissies

Brandrissievlokkies  

Pietersielie

Gedroogde gemengde kruie

Rys

Wortels

Soetrissies

Metode

Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

Fried Chicken
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Gebraaide bros-hoender met skyfies

Gewildste Resepte