Logo

Lemoen-en-steranys-tee

22 Augustus

1 koppie

Vir gewigsverlies

4

Probeer gerus dié geurige tee, soos voorberei in ’n episode van Slank 3.

Slank-Anystee
Bestanddele

¼ suurlemoen (gebruik die sap)

6 cm lemoenskil

1 e appelasyn

2-3 druppels Stevia

1 knippie kardemomsaad (fyngemaak)

½ tl kaneel

2 steranys-blomme

Metode

Plaas al die bestanddele in ’n koppie, voeg kookwater by en laat trek vir 3 tot 4 minute .

Slank_Tropical-smoothie-1
Tropiese proteïen-smoothie
2016-12-12

Tropiese proteïen-smoothie

Gewildste Resepte