Logo

Langpadgemmerblokkies

19 September

Ongebak

3

Dié heerlike groente uiesop is tydens ’n episode van Edik van Nantes – Winter voorberei. 

Edik van Nantes
Bestanddele

100 g botter

150 g donker sjokolade

150 g melksjokolade

1 k hawermout

75 g pekanneute gekap

120 g gemmerkoekies (of “ginger snaps”), gekap

125 g versuikerde gemmer, gekap

Metode
  1. Smelt botter en sjokolade saam oor lae hitte.
  2. Roer die res van die bestanddele by.
  3. Druk vas op bodem van 23 cm x 23 cm vierkantige pan of oondbak.
  4.  As dit nie ’n losboompan is nie, voer met bakpapier om maklik uit te lig.
  5. Plaas in yskas vir sowat 4 ure.
  6. Sny in blokkies.
Nataniel_Franse uiesop
Edik van Nantes Kie About
12 September 2018

Franse uiesop