Logo

Kwarantyn amagwinya en maalvleis

25 Junie

3

Die Kwarantyn-families het die volgende bestanddele ontvang met die foto en moes dié gereg voorberei sonder 'n metode of resep. 

Vetkoek
Bestanddele

Witbroodmeel

Sout

Kitsgis

Suiker

Botter

Louwarm water

Botter

Olie

Maalvleis

Kerriepoeier

Peper

Brandrissies

Uie

Vars Knoffel

Wortels

Aartapples

Worcestersous

Vleisaftreksel

Ertjies

Blatjang

Metode

Julle mag ook enige ander bestanddele in julle huis gebruik!

Buffalo Cauliflower
Kwarantyn Poster (1)
Sub Titel

Pittige gebraaide blomkool-happies

Gewildste Resepte